40 Die vliegtuig
- Ansu Human
- Jan 26, 2023
- 1 min read
"Ouma waar was jy solank weg?"
"In Gauteng my Sushi!"
"Hoe het jy weer hier gekom?"
"Ons staan in 'n warm gang en wag-wag vir die vliegtuig én niemand in Suid-Afrika bad meer nie - almal het oorgegee!"
"Ek hou ook nie van bad nie Ouma!"

Comments